Bestellings

Alle bestellings moet geplaas word by info@bybelklub.co.za.   Sodra ons jou bestelling ontvang het sal ons 'n faktuur uitstuur met die totaal sowel as bank details.  Pakkette sal uitgestuur word met ontvangs van volle betaling.  Individuele pakkette kan  aangekoop word deur ons en ook deur Kinderwerf.