Pryslys

Pakkette: 
 
Daar is 4 pakkette beskikbaar, elke pakket bestaan uit die volgende: 
 
15 Bybelstories (een vir elke week van die maand)
Geheuevers
75 Aktiwiteite (5 aktiwiteite per week x 15 weke)
Patrone 
Ouergids
 
Individuele stories:

Kontak my gerus indien jy opsoek is na slegs een of 'n paar stories uit verskillende pakkette, enkele stories te koop teen R15 per storie - stuur gerus 'n epos na info@bybelklub.co.za
 
Kostes verbonde aan Bybelklub vir kinders:

Alle pakkette is slegs R50 elk! Jy ontvang dus al bogenoemde 75 aktiwiteite en 15 stories vir slegs R50.00
As jy al vier pakkette gelyk bestel (R200) sluit ons die Storie Kaarte en Speletjies gratis by.

 Hoe koop jy 'n pakket?
 
1.  Besluit watter een van die 4 pakkette jy in belangstel, vind die lys van stories in elke pakket hieronder.
2. Epos ons by info@bybelklub.co.za met jou keuse, ons sal 'n faktuur aanstuur met al die besonderhede.
3.  Sodra ons bewys van betaling ontvang het sal jy die produkte elektronies ontvang.   


Laai gerus ons gratis goedjies hier af!  Jy sal ook 'n gratis storie van Jona en die vis hier kry.
 
Pakket opsies:
 
Pakket 1
Skepping 1 en Skepping 2 
Adam en Eva 
Moses 
Dawid en Goliat 
Maria en die engel
Johannes die doper 
Jesus in tempel (as Seun) 
Dissipels 
Blinde man
Twee Bouers
Noag 
Toring van Babel 
Abraham
Jakob en Esau   
 
Pakket 2
Josef 
Moses (baba en kind) 
Moses (ouer) 
Plae in Egipte 
Tien Gebooie 1 en 2
Dawid en Jonathan 
Saul 
Salamo 
Daniel 
Vrugte van die Gees 1 - 5  
 
Pakket 3 
Samuel 
Joshua
Simson
Elia
Weduwee se olie (2 Kon. 4) 
Bergrede 
Gelykenis van Sout 
Elisa 
Skatte in die hemel
Twee paaie
Jesus maak 'n storm stil 
Beloning Mat 10:40
Gelykenis van die Saaier 
Gelykenis van die mostertsaad
Jesus loop op die see
 
Pakket 4
 
Jesus seën die kindertjies
Arbeiders in die wingerd 
Gelykenis van die muntstukke
Julle moet luister (Lukas 4: 21)
Vyf brode en twee vissies
Lasarus
Ware Wingerdstok (Joh 15)
Vrug van die vryspraak (Rom 5)
God is liefde (1 Joh 4:7)
Genesing van die verlamde man
Jesus word gekruisig
Jesus word begrawe
Jesus se opstanding
Jesus saam met dissipels na opstanding
Jesus se hemelvaart